Hierdie 10667ha land grens aan die Hex rivier wat uitspruit in Olifantsnek Dam net voor Rustenburg 4 Asbes huise is op grond Die terrein is geskik veral vir die groei van kruie Padlangs is die perseel 27km wes vanaf Magaliesburg Die bosveld terrein kan ook aangewend word om n out huis op te rig vir lui lekker naweke- Translate
Times Viewed: 12 (Since listed or for the current month)